Inflasie sak na 3%, wat verwag ons van rentekoerse?
10:15 Mar 18, 2026
About this episode
Die onafhanklike ekonoom Elize Kruger gesels oor Suid-Afrika se inflasiesyfer, haar vooruitsigte vir die renterkoersbesluit in Amerika, kleinhandelverkoopsyfers en PayInc se jongste indeks. Volg RSG Geldsake op Twitter