About this episode
Marius van Reenen, bedryfshoof vir vlootbestuursdienste by Absa, verduidelik hoe belangrike seisoenale produkte tans in die vragvervoerbedryf vaar en hoe groter ekonomiese veranderinge diƩ bedryf raak. Volg RSG Geldsake op Twitter